Mar 17, 2021 | Uncategorized
Johan Erasmus Onthou jy die sogenaamde Schweizer Reyneke skool voorval in 2019? ‘n Foto was geneem van ‘n klein klassie en dit het op die oog af gelyk soos apartheid era diskriminasie. Klomp politieke partye het die rasse kaart gespeel en hul bes probeer om die...