Wie glo en doen saam?

Vennote
Ons vennote is organisasies wat strategies verbind is tot die missie en werk van Betereinders.
Binnekring

Hoe om ‘n vennoot te word?

Vennote is individue, maatskappye of organisasies wat direk bydra tot die organisering van Betereinders as organisasie. AS jy gereeld geld of ander hulpbronne wil gee en proaktief saam wil droom oor hoe ons ‘n nuwe storie kan uitleef, kontak asseblief die bestuur sodat ons kan gesels.

Algemene vrae

Hoe lank duur die proses?

Vennote is vriende. Dus moet ons saam gesels, saam eet, dalk ietsie drink en so bespreek hoe jy kan deel word. 

Met elke nuwe persoon wat aan boord kom verander Betereinders ‘n bietjie, omdat elkeen van ons unieke talente en insig het.

Wat is die verskil tussen vennoot, gesertifiseer en lid

Vennote is individue, maatskappye of organisasies wat direk bydra tot die organisering van Betereinders as organisasie.

Gesertifiseerd verwys na enige iets of iemand vir wie Betereinders ‘n stempel van goedkeuring gee. Gesertifiseerde instansies of mense word beskou as goeie landsburgers wat ‘n verskil maak en dinge met integriteit doen; al is hulle nie deel van die Betereinder beweging nie.

Lede is diegene wat blatant sê hulle is trots op Betereinders en diegene wat hul goeie werk en pogings aan die Betereinder handelsmerk koppel.

Vennote

ANDREW DU PREEZ

Pine Pienaar

Deon Meiring

Bel ons

(+27) 82 815 1224

E-pos ons

eksin@betereinders.co.za

Besoek ons

126 Rabie Straat, Fontainebleau, Randburg, Suid Afrika