Betereinders kla nie. Betereinders doen goed. Betereinders werk saam almal.

Hier om te bly

Betereinders stap vorentoe op twee bene: rekonsiliasie en restitusie. Dit beteken ons bou gesonde verhoudings en ons deel ons tyd en hulpbronne. Elke been het vyf tasbare projekte wat ‘n verskil maak.

Wat ons doen

Restitusie: Saam Werk

Geld gee om armoede te verminder
Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur.
Omgee vir weerloses

Vaardighede en kwalifikasies vir werk skep
Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur.
Bemagtig klein besighede vir jeug
Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur.
Betrokke by grond en boerdery hervorming
Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur.

Rekonsiliasie: Saam Staan

Wit-wit gesprekke oor ons land se verlede, hede en toekoms
Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur.
Swart-wit gesprekke oor ons land se verlede, hede en toekoms
Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur.
Een tot een verhouding bou
Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur.
Doelbewus saam braai

Diverse taakspanne wat rondom ‘n gemene aktiwiteit ontmoet
Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur.
Wat Dryf Ons

Ons Missie

Kom ons bou ‘n land en ‘n toekoms waar ons en ons kinders gaan welkom wees. Dis
net moontlik as die ‘hulle’ ‘n ons word, en ons met integriteit teen armoede veg.
Betereinders is braaf en vrygewig, ons is hardwerkend en patrioties.
Betereinders lei deur voorbeeld: ”Al dra jy nie die hempie nie, wéés net een”

Raak betrokke

Vivamus suscipit tortor eget felis porttitor volutpat. Pellentesque in ipsum id orci porta dapibus. Magna justo, lacinia eget consectetur sed, convallis at tellus. Cras ultricies ligula sed magna dictum porta. Donec rutrum congue leo eget.

Komende Geleenthede

Sept 24 - Social

All Day Nulla porttitor accumsan tincidunt. Donec sollicitudin molestie malesuad aporttitor tincidunt sollicitudin.

Sept 25 - Volunteer Orientation

10am – 12pm Nulla porttitor accumsan tincidunt. Donec sollicitudin molestie malesuad aporttitor tincidunt

Blog

Ons Braai Sonder Slaai

Ons Braai Sonder Slaai

Afrikaners are not the same. Even the same Afrikaner does not stay the same. See what went down by clicking on the link below... https://youtu.be/qiRjd-II7Z8

Roelf Meyer se Middelgrond

Roelf Meyer se Middelgrond

Almal kla dat ons nie inspirerende rolmodelle het nie, die dat gewone mense nou maar hul ding probeer doen. Maar daar is wel 'n paar mense by wie ons kan leer. Laat die wat ore het luister. Hier volg die gesperek met Roelf: https://youtu.be/iCRnMBOIEpE      ...

Tyd om te Trek?

Tyd om te Trek?

Hier volg 'n paar immigrasie-wenke vir Afrikaners deur Johan Erasmus: So jy wil immigreer? Daar is nie meer ‘n toekoms vir jou wit kind in hierdie land nie. Jy is bekommerd oor jou gesin se veiligheid of jy is net gatvol vir load shedding. Selfs die internet weet wat...

Leer

Hoe raak ek betrokke

STAP 1

Wees Een: hou op kla, doen goed.
Like ons op Facebook.

STAP 2

Gee geld, vaardighede of tyd vir een projek onder elke been.
Vertel vir ander.

Stuur ‘n epos na eksin@betereinders.co.za en noem waarin jy belangstel, dan kontak iemand jou.

Kontak Ons