Lede
Kontak Ons
Welkom!

Hoe om lid te word

Betereinders gaan oor die idee van ‘n beter toekoms vir ons almal. As ons praat van lede, praat ons van mense wat saam stem oor die basiese beginsels: kla nie, doen goed en werk saam almal. 

Niemand stem volkome saam oor elke ding nie en dis normaal; selfs volwasse. Hier is ‘n paar stemme van wie ons hou en saam met wie ons gesels:

Elmien du Plessis

Bouwer Bosch

Gielie Hoffmann

Johan Erasmus

Schalk van Heerden

Ivor Swartz

 

Algemene vrae

Hoe lank duur die proses?

Stuur asseblief ‘n epos na eksin@betereinders as jy wil deel word van hierdie beweging.

Wat is die verskil tussen vennoot, gesertifiseer en lid

Vennote is individue, maatskappye of organisasies wat direk bydra tot die organisering van Betereinders as organisasie.

Gesertifiseerd verwys na enige iets of iemand vir wie Betereinders ‘n stempel van goedkeuring gee. Gesertifiseerde instansies of mense word beskou as goeie landsburgers wat ‘n verskil maak en dinge met integriteit doen; al is hulle nie deel van die Betereinder beweging nie.

Lede is diegene wat blatant sê hulle is trots op Betereinders en diegene wat hul goeie werk en pogings aan die Betereinder handelsmerk koppel.

Hoe kan ek skenk?

Betereinders word deur PWC geoudit en het 18A status by SARS. 

Betereinders

ABSA

Tak: 632005

Rek No: 4048376275

 – plaas asb jou sel nr as verwysing

Lede

stefan botha

Freddy frozesky

marle van heerden

Quick Links

h

Wanneer kom lede bymekaar?

Skakel ons

(+27) 82 815 1224

E-pos ons

eksin@betereinders.co.za

Besoek ons

126 Rabie Straat, Fontainebleau, Randburg,

South Africa