Welkom!
Gesertifiseerd
In kort, hierdie is ons “stamp of approval”. Of jy nou ‘n B&B of swemafrigter is, as jy ‘n mooi storie het en ander Betereinders nomineer jou, kan jy op ons lys van ‘rolmodelle’ kom.
Algemene vrae
Hoe lank duur die proses?
Iemand moet jou of jou organisasie nomineer. Dan ondersoek die Betereinder Adviseurende Raad die meriete en neem ‘n besluit.
Wat is die verskil tussen vennoot, gesertifiseer en lid
Vennote is individue, maatskappye of organisasies wat direk bydra tot die organisering van Betereinders as organisasie.
Gesertifiseerd verwys na enige iets of iemand vir wie Betereinders ‘n stempel van goedkeuring gee. Gesertifiseerde instansies of mense word beskou as goeie landsburgers wat ‘n verskil maak en dinge met integriteit doen; al is hulle nie deel van die Betereinder beweging nie.
Lede is diegene wat blatant sê hulle is trots op Betereinders en diegene wat hul goeie werk en pogings aan die Betereinder handelsmerk koppel.
Hoe kan ek skenk?
Betereinders word deur PWC geoudit en het 18A status by SARS.
Betereinders
ABSA
Tak: 632005
Rek No: 4048376275
– plaas asb jou sel nr as verwysing
Gesertifiseerd:

Liefde WEN

Fontainebleau Gemeenskapskerk

Vision in ACTION
Bel ons
(+27) 82 815 1224
E-pos ons
eksin@betereinders.co.za
Besoek ons
126 Rabie Str, Fontainebleau, Randburg, South Africa